Ons kamp op die oewer van die Vaal dam naby Oranjeville. Ons is nie 'n veldwerkkamp nie, maar die enigste waterwerkkamp vir Penkoppe en Drawwertjies in Transvaal Voortrekkers. Sedert ons hier op De Bank kampterrein kamp stroom groot getalle Penkop en Drawwertjies gedurende die April skoolvakansie hierheen - selfs vanuit die Vrystaat en Natal!!
Gawie Naude 083 479 5582 kampleier@spdw.co.za
Marietjie Bodenstein 083 721 0093 admin@spdw.co.za
Marinda Gericke 082 884 1470 finansies@spdw.co.za